top of page
Twee harte word een.
Kom deel in die blydskap wanneer ons
ons liefde en drome saamvoeg om een toekoms te skep.
02 Oktober 2021
op Ysterberg
Ons het besluit op "Vir Altyd" wat begin op

Ons Storie

DSC_0209.jpg
DSC_0214.jpg

Hoe snaaks is die lewe nie.

​

Hulle sê moenie seer met seer veg nie ,maar seer en seer kan dan ook heelmaak natuurlik met God se teunwoordigheid en baie gebed.


OP 21 het ons Saam trane gedeel wat party nooit Saam hoef te deel nie.


Die lewe het ons geleer dat die mees egte vorm van respek is om te luister na wat die ander persoon sê.

​

1 Korintiers 13

Story

RSVP

02 Oct 2021, 16:00
Ysterberg Natuur Oord,
Ysterberg, South Africa

Op / Voor 23 Augustus

Details

Hoe om daar te kom

Directions

Meer Inligting

AKKOMMODASIE

Ons is mense van die natuur,dit is n skilpad  onthaal.

​

Bring jou  eie dop en kom kuier saam met ons vir die naweek.

Ons nessie is klaar geveer , n geldjie sal ons waardeer

Kontak asb vir Gerda indien Akkommodasie nodig is.

​

Gerda

063 191 0012

sgerda4@gmail.com

Meer Inligting
bottom of page